Irene-Louise van Wyk - Kuierleier (Offisiële Musiekvideo)

Описание к видео Irene-Louise van Wyk - Kuierleier (Offisiële Musiekvideo)

Lirieke:

Ons is mos kuier leiers
Kuier leiers

Jy moet altyd sorg dat jou vuur ‘n bietjie hoër as buurman brand
Die musiek ‘n bietjie harder, die vastrap bietjie groter as syne stamp
Hier’s dit lekker soos ‘n cracker maar langsaan gaan dinge maar agter toe
Vergeet van daai kant toe, kom bietjie die kant toe, hier vat ons vorentoe

Oohoo, wat is die kans wat is die kans dat jy kan lekker kuier?
Wat is die kans wat is die kans dat ek en jy sal steier?
‘n aand soos die, ‘n aand soos die sal niemand mos kan weier?
Sal niemand mos kan weier

Ons is mos kuier leiers
Dans ‘n bietjie stywer
Heupe jeuk nou dadelik
Groot en gevaarlik
Dis hoe die dinge lyk
As jy vir kuier leiers kyk

Hier klap ons treffer op treffer, maar jy’t nog nodig om spoed op te tel
Ek draai die volume op, dit gaan nie somme stop, dit is aan, ou pel

Oohoo, wat is die kans wat is die kans dat jy kan lekker kuier?
Wat is die kans wat is die kans dat ek en jy sal steier?
‘n aand soos die, ‘n aand soos die sal niemand mos kan weier?
Sal niemand mos kan weier

Ons is mos kuier leiers
Dans ‘n bietjie stywer
Heupe jeuk nou dadelik
Groot en gevaarlik
Dis hoe die dinge lyk
As jy vir kuier leiers kyk

Hier hou ons groot konsert
Ons sakkie sakkie heel aand daar op blikvosperd
Kyk dié lekker spulletjie
Ons looi hom ja die aand is nog ‘n vulletjie
Hierdie makietie
Niks gat hom briek nie
Niks gat hom briek nie

Ons is mos kuier leiers
Dans ‘n bietjie stywer
Heupe jeuk nou dadelik
Groot en gevaarlik
Dis hoe die dinge lyk
As jy vir kuier leiers kyk

Ons is mos kuier leiers
Dans ‘n bietjie stywer
Heupe jeuk nou dadelik
Groot en gevaarlik
Dis hoe die dinge lyk
As jy vir kuier leiers kyk

Ons is mos kuier leiers
Dans ‘n bietjie stywer
Heupe jeuk nou dadelik
Groot en gevaarlik
Dis hoe die dinge lyk
As jy vir kuier leiers kyk


Written by - Roux Cloete & Dirk van Niekerk

Комментарии

Информация по комментариям в разработке