Irene-Louise van Wyk - Maak 'n Plan

Описание к видео Irene-Louise van Wyk - Maak 'n Plan

Luister of koop 'Maak 'n Plan' hier - https://IreneLouisevanWyk.lnk.to/Maak...

Facebook -   / irenelouise.vanwyk  
Instagram -   / irene__louise  
TikTok - https://www.tiktok.com/@irene__louise...

-----------------------------------------------------------------------------------------
Lirieke:

Jy kan nie meer so sit en tyd aftel nie
Ietsie moet gebeur wat nie teleurstel nie
Sal ‘n plan moet maak
Jy gaan van jou kop af raak

Jy kan mos nie die dae so weg wil wens nie
Daar kan mos nie nêrens ‘n makietie wees nie
Sal ‘n plan moet maak
Jy gaan van jou kop af raak

So wats die plan vanaand?
Dit gaan lekker raak

Vat haar pappie swaai haar soos ‘n sakkie suiker
Draai haar laat haar ore sing
Vat hom mammie knak hom tot hy nie meer kannie
Beweeg hom laat sy brieke breek

Kom ons maak ‘n maak ‘n maak ‘n plan
Ons maak dat ons daantoe gaan
Ons maak ‘n maak ‘n maak ‘n plan
Ja ons maak dat ons daantoe gaan

Niks lekkerder om so impulsief te wees nie
Ons kan mos nie more eers begin te leef nie
Sal 'n plan moet maak
Jy gaan van jou kop af raak

So wats die plan vanaand
Dit gaan lekker raak

Vat haar pappie swaai haar soos 'n sakkie suiker
Draai haar laat haar ore sing
Vat hom mammie knak hom tot hy nie meer kan nie
Beweeg hom laat sy brieke breek

Kom ons maak 'n , maak 'n , maak 'n plan
Ons maak dat ons daantoe gaan
Kom ons maak 'n , maak 'n , maak 'n plan
Ons maak dat ons daantoe gaan

Jou plannemaker
Jou regte raakvatter
Dis lekker hier saam met jou
Al raak jy al makker
en hou my net wakker
Dis lekker hier saam met jou

As jy by planne bly
Gaan jy lekker kry


Geskryf deur: Roux Cloete & Dirk van Niekierk

Комментарии

Информация по комментариям в разработке