Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть 112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning

  • Woorde uit sy Woning
  • 2025-12-27
  • 1230
112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning
  • ok logo

Скачать 112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно 112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку 112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео 112) En nou, die Nuwe Jaar? (Volledige Erediens: Lev 25, Jer 32 ) Ds G Opperman @WoordeuitsyWoning

Bron: Lees Lev. 25:23-28; Jer. 32:1-15
Teks: Jer 32:8c,9 Toe het ek gemerk
dat dit die woord van die HERE was.
Daarop het ek van Hanámeël, die seun van my oom,
die stuk grond gekoop
wat in Anatot lê,
en vir hom die geld afgeweeg: sewentien sikkels silwer.
Tema: Voeg die daad by die Woord .
Psalms: 118:1,12; 118:13,14; 119:6,7; 98:1,2

Agtergrond tot die preek:
Ons kan een van twee dinge doen ...
Ons kan sê: Hierdie is net nog ‘n rampjaar ...
en al sugtende dieper die moeras insink. ...

Of ons kan sê: Hierdie is nog ‘n rampjaar
(laat ons maar eerlik wees),
maar ... ons is mos almal gedooptes.
Ons is mos almal kinders van die belofte.
Kom ons plaas hierdie rampjaar in die lig van die jubeljaar ...
die jubeljaar wat nog moet kom.

1) Intro Musiek gebruik in hierdie video:
Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning:
Ps 144 Glorieryke Psalms
www.ico.org.za info@ico.org.za
Tel: 0824914965/ 012 332 0336
Orrelis: Harry Jonkers
2) Outro Music: Music used in this video obtained from YouTube Audio Library.
With thanks and appreciation:
Opus One
Creative Commons Attribution 4.0
Opus One by Audionautix is licensed under a Creative Commons Attribution 4.0 license. https://creativecommons.org/licenses/...
Artist: http://audionautix.com/
3) Ps 118:1,12 en Ps 119:6,7 - GK Krugersdorp
3) Ps 118:13,14 & Ps 98 - GK Centurion

Helpende Woord word Vrydae op YouTube @WoorduitsyWoning, ons webblad woordeuitsywoning.com en op Faceboek versprei en is ook beskikbaar op AfriForum TV.
U kan ook die Helpende Woord Toep/App aflaai: http://bit.ly/3Bbping
En selfs die Helpende Woord volg op:   / helpende_hand  

Die Onse Kategismus vir Kinders Toep/App is NET beskikbaar deur op die volgende skakel te kliek! https://bit.ly/3HTholb Laai Woorde uit sy Woning se gratis kindervriendelike Onse Kategismus Toep/App af. Groot en klein sal baat vind hierby.
Baie Dankie aan Solidariteit Helpende Hand wat hierdie toepassing vir ons help ontwikkel het en ook borg.

Skryf gratis in op ons webblad: woordeuitsywoning.com vir meer as 1000 video's, insluitend die Onse Kategismus vir Kinders, Helpende Woord, Preke, Bybelstudies en Geskiedenisvideo's.
Kontak ons by +27 836502186 indien u ons videokennisgewings op WhatsApp en Telegram wil ontvang van al ons video’s.
Vir volledige eredienste, skakel in op ons 2de WhatsApp groep: 0836502186
Kontakbesonderhede:
Webblad: woordeuitsywoning.com
YouTube: @woordeuitsywoning
Gustav: +845034886 eposadres: gustavopperman@gmail.com
Ina: +836502186 eposadres: reformeer@gmail.com

Woorde uit sy Woning bedien Afrikaans sprekendes wêreldwyd met preke, Bybelstudies, inspirerende weekstukkies en geskiedenis videos. Daarmee wil ons troos, bemoedig, waarsku en leer.
Gustav en Ina Opperman het jare lange ondervinding in die televisiebedryf en was ook die pastoriepaar in verskeie gereformeerde gemeentes. Ds Gustav het ge-emeriteer en hy en Ina is voltyds besig met hulle roeping om die evangelie dwarsoor die wêreld te versprei. Hulle ateljee is in die omgewing van Hartbeespoort, Pretoria.
Ds Gustav preek nog elke Sondag op uitnodiging en Ina is voltyds besig met die video redigering.
Besoek hulle webblad: woordeuitsywoning.com waar bykans 1500 preke, Bybelstudies, Helpende Woord kort dagstukkies, en geskiedenis en ander dokumentêre maklik gevind word. Hulle versprei hulle video's ook op YouTube, Faceboek, WhatsApp en Telegram. U is welkom om ons te kontak as u op een van die laasgenoemde 2 groepe video kennisgewings wil ontvang.
Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer. Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer.

Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding.

Indien u ‘n bydrae wil tot
Woorde uit sy Woning Pty Ltd
FNB Business Account Tjekrekening
Rekeningnommer: 62874370952
Bankkode: 260346
Swift kode: FIRNZAJJ
Dankie dat u belang stel om ‘n bydrae te maak tot die verwesenliking van ons roeping. Dui asb aan dat u van ons videodienste gebruik maak.
Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • 113) Niemand nader as Jesus (Volledige Erediens: Luk 10) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    113) Niemand nader as Jesus (Volledige Erediens: Luk 10) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    1 месяц назад
  • Om by Jesus te wees! Hebr 12:14 Ds Gustav Opperman Nagmaalreeks 25 GK Philippolis@WoordeuitsyWoning​
    Om by Jesus te wees! Hebr 12:14 Ds Gustav Opperman Nagmaalreeks 25 GK Philippolis@WoordeuitsyWoning​
    1 день назад
  • Краеугольный камень - Иисус: парадокс отвержения и спасения | Евангелие Луки 20:9-18
    Краеугольный камень - Иисус: парадокс отвержения и спасения | Евангелие Луки 20:9-18
    35 минут назад
  • Тръмп Иран нападна пак, ако не успее ще изглежда глупак. У нас чистка върви и държавата се обезкърви
    Тръмп Иран нападна пак, ако не успее ще изглежда глупак. У нас чистка върви и държавата се обезкърви
    20 часов назад
  • Blessing in Quiet Light축복🎵| Adagio Timeletter🎬 (Peaceful Piano Music for Reflection & Healing)
    Blessing in Quiet Light축복🎵| Adagio Timeletter🎬 (Peaceful Piano Music for Reflection & Healing)
    10 часов назад
  • Šv. Mišių transliacija iš Išlaužo. II Gavėnios Sekmadienis, 2026 kovo 1
    Šv. Mišių transliacija iš Išlaužo. II Gavėnios Sekmadienis, 2026 kovo 1
    Трансляция закончилась 1 день назад
  • Genade Protestante Kerk. 'n Spesiale aand saam met Piet Smit
    Genade Protestante Kerk. 'n Spesiale aand saam met Piet Smit
    4 года назад
  • Украинский фронт - дали равный ответ США. Трамп забыл Зеленского. 02.03.26 Саня во Флориде
    Украинский фронт - дали равный ответ США. Трамп забыл Зеленского. 02.03.26 Саня во Флориде
    6 часов назад
  • God hou ons vas Luk 22 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning GK Ventersburg
    God hou ons vas Luk 22 Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning GK Ventersburg
    3 года назад
  • Afrikaanse Goue Oue | Gospel Treffers Worship Mix | 1 Uur 18 Min
    Afrikaanse Goue Oue | Gospel Treffers Worship Mix | 1 Uur 18 Min
    2 месяца назад
  • Daars nie lunch breaks in 'n oorlog nie
    Daars nie lunch breaks in 'n oorlog nie
    2 месяца назад
  • Третий день “Ярости”: Трампа
    Третий день “Ярости”: Трампа "крупно подставили”, Путин предлагает уступки /№1103/ Юрий Швец
    5 часов назад
  • 119) Daar is werk om te doen! (Volledige Erediens: 1 Kon 19) Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning
    119) Daar is werk om te doen! (Volledige Erediens: 1 Kon 19) Ds Gustav Opperman@WoordeuitsyWoning
    7 дней назад
  • 339. Ko par to saka Bībele?
    339. Ko par to saka Bībele?
    3 дня назад
  • “Die nag toe my man ons drie kinders vermoor het”
    “Die nag toe my man ons drie kinders vermoor het”
    2 месяца назад
  • Жуткая ситуация. В Германии потрясены. Об этом говорит вся страна. Новости сегодня
    Жуткая ситуация. В Германии потрясены. Об этом говорит вся страна. Новости сегодня
    18 часов назад
  • Sludina A. Ozolinkevičs |
    Sludina A. Ozolinkevičs | "Bagāts cerībā" | Svētdienas dievkalpojums 01.03.2026
    Трансляция закончилась 1 день назад
  • #104 – Папа Римский призвал использовать свои мозги – Горизонт – Андреас Патц
    #104 – Папа Римский призвал использовать свои мозги – Горизонт – Андреас Патц
    2 дня назад
  • Gehoorsaamheid bring onderskeiding (Joh 7:10-17) | Vita Dei 722
    Gehoorsaamheid bring onderskeiding (Joh 7:10-17) | Vita Dei 722
    2 месяца назад
  • 120) Om by Jesus te wees (Volledige Erediens: Heb 12:14) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    120) Om by Jesus te wees (Volledige Erediens: Heb 12:14) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    21 час назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com