Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Hoe help ek my kind om beter te lees? MEDEKLINKERS (t, g, s, f) | LEESPROGRAM 5/40

  • Magda Ehlers - Opvoedkundige Kindervideo’s
  • 2018-02-25
  • 7716
Hoe help ek my kind om beter te lees? MEDEKLINKERS (t, g, s, f) | LEESPROGRAM 5/40
  • ok logo

Скачать Hoe help ek my kind om beter te lees? MEDEKLINKERS (t, g, s, f) | LEESPROGRAM 5/40 бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Hoe help ek my kind om beter te lees? MEDEKLINKERS (t, g, s, f) | LEESPROGRAM 5/40 или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Hoe help ek my kind om beter te lees? MEDEKLINKERS (t, g, s, f) | LEESPROGRAM 5/40 бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Hoe help ek my kind om beter te lees? MEDEKLINKERS (t, g, s, f) | LEESPROGRAM 5/40

Analise beteken "afbreek" en Sintese beteken "saam" voeg. Hierdie 2 konsepte is ongelooflik belangrik vir lees.

Kinders moet eerstens hulle klanke baie goed ken, sodat hulle woorde kan klank en daardie klanke kan "saam" voeg (Sintese) en ook die woorde "afbreek" (Analise). Kinders moet weet uit watter klanke 'n woord bestaan.

Woorde word sinne. Kinders moet woorde individueel kan erken in 'n sin wanneer hulle 'n sin "afbreek" (Analise) en ook al die woorde in 'n sin kan "saam" voeg (Sintese) om die sin flot te lees en met begrip te lees.

Hierdie GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige video verduidelik vir kinders wat is Analise en Sintese in detail. Daar is verskeie visuele (Sien) asook Ouditiewe (Luister) oefeninge in hierdie video vir die kinders. Die konsep Visueel en Ouditief word ook mooi verduidelik.

🎯HULPMIDDELS om jou video te verander in 'n volledige les:
https://www.teacharesources.com/produ...

💥KLIK OP DIE ONDERSTAANDE SKAKEL OM DIREK HERLEI TE WORD NA JOU HULPMIDDELS
👇👇👇
https://www.teacharesources.com/produ...

🎯 𝗜𝗡𝗟𝗜𝗚𝗧𝗜𝗡𝗚 𝗢𝗢𝗥 𝗢𝗡𝗦 𝗛𝗨𝗟𝗣𝗠𝗜𝗗𝗗𝗘𝗟𝗦 𝗩𝗘𝗥𝗞𝗥𝗬𝗚𝗕𝗔𝗔𝗥 𝗜𝗡 𝗢𝗡𝗦 𝗔𝗔𝗡𝗟𝗬𝗡 𝗧𝗘𝗔𝗖𝗛𝗔 𝗪𝗜𝗡𝗞𝗘𝗟 🎯
📌 Veilig om aan te skaf
📌 KLIK OP DIE SKAKEL➡️ LOER➡️ BESLUIT ➡️ BETAAL➡️ LAAI AF
📌 Die hele pakket AANLYN vir jou gerief
✅ Al die videoskakels wat jy gaan benodig – gereed om te “copy en paste” in YOUTUBE/GOOGLE
✅ Al jou drukbare PDF hulpmiddels wat gepaardgaan met ons video’s
✅ Hulpmiddels is maklik om te druk, met instruksies en voorstelle vir gebruik.
✅ Ontwerp van hulpmiddels is van so aard dat dit MAKLIK is om te druk, te lamineer (vir hergebruik) en te stoor.
✅ Kniptyd ingedagte gehou tydens die ontwerp van die drukbare hulpmiddels.

Kyk uit vir al die ander videos in die vrees vir lees reeks.

Hier is die skakels na die individuele videos (ook te vinde in die speellys hierbo)

Les 1:    • SUKKEL jou kind met LEES in Afrikaans?  Hi...  

Les 2:    • Hoe om my kind te leer LEES deur OOGOEFENI...  

Les 3:    • Hoe om jou kind te leer LEES in Afrikaans ...  

Les 4:    • Wat is OUDITIEWE PROSESSERING en waarom is...  

Les 5:    • Wat is VISUELE PROSESSERING en waarom is d...  

Les 6:    • Hoe om Afrikaanse Alfabet klanke vir kinde...  

   • Hulp met lees probleme | 𝕍ℝ𝔼𝔼𝕊 vir lees re...  
VREES VIR LEES REEKS SPEELLYS👆👆👆

👕🧢Gaan loer gerus na al ons BAIE oulike unieke Pleasant Memories Education fisiese PRODUKTE by:
https://www.teeprint.co.za/store/plea...

🦋Heelwat van onsPleasant Memories Education video's het drukbare hulpmiddels vir jou gerief: https://www.teacharesources.com/selle...

🌈SUBSCRIBE, Dit is gratis!

Welkom by ons Kindervriendelike YouTube Kanaal in Afrikaans en Engels.

🌈 Ons video's is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders.

🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse en Engelse Kindervideo's?

🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
🚀GRATIS!
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)

00:00 - Inleiding
00:15 - Wat is Analise en Sintese?
01:19 - Wat beteken Visueel en Ouditief?
02:16 - Ouditiewe Sintese oefeninge 3-letter woorde, sinslees
15:03 - Visuele Analise oefeninge (tweeklank woorde, sinslees)
21:08 - 3-letter woordlees, sinslees
22:34 - 3-letter woordlees met tweeklanke, sinslees (ouditief)
28:38 - 3 letter woordlees met drieklanke, sinslees (ouditief)
33:35 - Afsluiting

🌻Pleasant memories – I can/Ek kan – YOUTUBE channel
   / @pleasantmemorieseducation-ican  

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • Hoe help ek my kind om beter te lees? SIGWOORDE vir kinders in Afrikaans | LEESPROGRAM 7/40
    Hoe help ek my kind om beter te lees? SIGWOORDE vir kinders in Afrikaans | LEESPROGRAM 7/40
    7 лет назад
  • Hoe weet ek of 'n woord op
    Hoe weet ek of 'n woord op "d" of "t" eindig? | Afrikaanse Kinder Video
    5 лет назад
  • Hoe help ek my kind om beter te lees? Wat is SIGWOORDE? 1/6
    Hoe help ek my kind om beter te lees? Wat is SIGWOORDE? 1/6
    8 лет назад
  • Vokale in Afrikaans | a, e, i, o, u  | Afrikaanse Kinder rympie | Leesondersteuning
    Vokale in Afrikaans | a, e, i, o, u | Afrikaanse Kinder rympie | Leesondersteuning
    1 месяц назад
  • Hoe help ek my kind om beter te lees? Konsonante (m, n, r, v, w - Klanke)
    Hoe help ek my kind om beter te lees? Konsonante (m, n, r, v, w - Klanke)
    8 лет назад
  • Learn Colors for Children with Color Soccer Balls Wooden Toys 3D Animation | Preschool Toddlers Edu
    Learn Colors for Children with Color Soccer Balls Wooden Toys 3D Animation | Preschool Toddlers Edu
    1 год назад
  • PASAKA 🐎 Kaip išgelbėt savo Arklį? ✏️
    PASAKA 🐎 Kaip išgelbėt savo Arklį? ✏️
    2 недели назад
  • Ералаш | К доске пойдёт... (Сборник)
    Ералаш | К доске пойдёт... (Сборник)
    4 года назад
  • Disney : Snow White & the 7 Dwarfs (1937)
    Disney : Snow White & the 7 Dwarfs (1937)
    1 месяц назад
  • Bible Story EXTRAVAGANZA! | A Collection of the Best Bible Stories for Kids
    Bible Story EXTRAVAGANZA! | A Collection of the Best Bible Stories for Kids
    Трансляция закончилась 2 года назад
  • 25 загадок на сообразительность. Загадки с подвохом # 1.
    25 загадок на сообразительность. Загадки с подвохом # 1.
    2 года назад
  • 5 класс. Решаем Дробный пример!
    5 класс. Решаем Дробный пример!
    2 недели назад
  • GRYBŲ KARAS 🍄
    GRYBŲ KARAS 🍄
    7 лет назад
  • Vakaro pasaka. Birutė Mar. Ištrauka iš knygos „Naktukas“
    Vakaro pasaka. Birutė Mar. Ištrauka iš knygos „Naktukas“
    3 года назад
  • 🔴 Jesus' Tomb Was Empty! PLUS 2 Hours of Easter Bible Stories | The Easter Story for Kids
    🔴 Jesus' Tomb Was Empty! PLUS 2 Hours of Easter Bible Stories | The Easter Story for Kids
    Трансляция закончилась 2 года назад
  • Готовка Совуньи. Лучшие серии | Смешарики 2D | Сборник 2024
    Готовка Совуньи. Лучшие серии | Смешарики 2D | Сборник 2024
    1 год назад
  • Afrikaans For Beginners | How To Count From 0 - 30 in Afrikaans
    Afrikaans For Beginners | How To Count From 0 - 30 in Afrikaans
    6 лет назад
  • ДимДимыч и Нолик - настоящие друзья ПРЯМОЙ ЭФИР - Фиксики (Фен, Консервная банка, Термометр...)
    ДимДимыч и Нолик - настоящие друзья ПРЯМОЙ ЭФИР - Фиксики (Фен, Консервная банка, Термометр...)
    Трансляция закончилась 4 года назад
  • Короткометражные мультфильмы - Шерлок Холмс и доктор Ватсон
    Короткометражные мультфильмы - Шерлок Холмс и доктор Ватсон
    9 лет назад
  • Granny Mobile 🤍💙 | FULL BLUEY EPISODE | Bluey, Bingo, and Muffin Grannies! 🩷 | Bluey
    Granny Mobile 🤍💙 | FULL BLUEY EPISODE | Bluey, Bingo, and Muffin Grannies! 🩷 | Bluey
    1 год назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com