Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Gebed onder aanvegtinge Ps 5 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

  • Woorde uit sy Woning
  • 2022-01-04
  • 1093
Gebed onder aanvegtinge Ps 5 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
  • ok logo

Скачать Gebed onder aanvegtinge Ps 5 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Gebed onder aanvegtinge Ps 5 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Gebed onder aanvegtinge Ps 5 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Gebed onder aanvegtinge Ps 5 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning

Baie duidelik die spanning tusssen God se kinders en die goddeloses. Wat Ps 5 dan besonders maak, is die kwessie van gebed en tweedens die aard van die teenstand wat gelowiges in hierdie wêreld ondervind. Volg die Psalm Bybelstudiereeks elke Woensdag op Woorde uit sy Woning.

Martin Luther het die Psalmboek so hoog geag dat hy die Psalms "'n klein Bybeltjie" genoem het. Die Psalms omvat eintlik alles wat ons in die res van die Skrif kan lees. Dit omvat ook alles wat die gelowige hier op aarde kan belewe. Deurgaans word ons in en deur die Psalms voor die ewige God gestel, maar terselfdertyd ervaar ons ook as mense ons plek in die skepping. Verlede, hede en toekoms kom alles in perspektief binne die konteks van die Verbondsgod se handelinge in en deur Jesus Christus soos in die Psalms beskrywe. Hy is die sleutel van die kennis (Luk 11:52) en Hy is ook die regte sleutel van die kennis waardeur die Psalms vir ons ontsluit word.

Bron: Psalm 5
Gebed onder aanvegtinge
Ds Gustav Opperman Gereformeerde Kerk Matlabas GK Matlabas
2021 01 03

Kontakbesonderhede:
Ds Gustav en Ina Opperman +27 83 650 2186
reformeer@gmail.com

Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by ons internetbediening!
Skryf asb in op ons YouTube kanaal! Tik/Kliek op Woorde uit sy Woning
1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf reformeer@gmail.com
Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...   Die volledige DVD kan bestel word by reformeer@gmail.com.
2) Kry 'n gratis transkripsie van preke weekliks: Skryf in op ons poslys by reformeer@gmail.com (Ons het ongelukkig nie transkripsies van Bybelstudies en Dagstukkies nie.)
3) Van ons preke het Afrikaanse en Engelse onderskrifte en is dus meer toeganklik.
4) Ons Bybelstudie en Kategismusreekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges.
5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake. Kontak ons: reformeer@gmail.com
6) Besoek ons Faceboek-blaaie: WoordeuitsyWoning en Gereformeerde Kerk Matlabas en teken asb in!
7) Ons gemeente is 103 jaar oud.
Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor.
Ons Woorde uit sy Woning YouTube-kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer.
Indien u ons YouTube-kanaal finansiëel wil ondersteun, of ‘n ander bydrae wil maak tot Woorde uit sy Woning, kontak ons asb op reformeer@gmail.com Ons sal dit waardeer. U kan ook direk 'n bydrae maak:
Woorde uit sy Woning maak gebruik van: FNB Spaarrekening/Savings Pocket Rekeninghouer: Philippina Opperman Rek no: 62572033026 FNB Thabazimbi Stuur asb u kontakbesonderhede met bewys van donasie aan: reformeer@gmail.com Ons sal u graag wil bedank.
• Baie dankie aan ons kykers wat ons gereeld ondersteun. Dit hou ons kanaal lewensvatbaar. Ons wil nie advertensies in ons video's toelaat nie. Dit werk steurend in op die aard van ons video's. Sou YouTube wel advertensies op ons video’s plaas, doen hulle dit eensydig en het ons geen sê daarin nie. Ons kry ook geen aandeel in die vergoeding. Ons het die volgende eposkennisgewing ontvang:
• YouTube’s right to monetize: YouTube has the right to monetize all content on the platform and ads may appear on videos from channels not in the YouTube Partner Program.

Musiek gebruik in hierdie video:

1) Ouverture: Psalm 130: Original Music for "Uit Diep van Donker Nagte" used in this video: Artist & Composer: Henning Dafel    / @hjdafel  
Overture Sangers:
Mandi Opperman (Sopraan), Frikkie van Biljon (Tenoor), Lourens Erasmus (Bas) en Esmarie van Heerden (Alt).
Overture Musikante:
Henning Dafel - Klavier,
Cathy Dafel - Altviool,
Liza Cloete (neé Smit) – Viool
Wieke de Wet – Harp
Louisa van der Walt - Orrel

Ons het toestemming om hierdie musiek te gebruik in ons video:
Met dank en erkenning:
Psalm 5
Psalmsing tot God’s eer (Odé Ensemble)
Administratiewe Buro Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika
Tel: 018 297 3986/7/8/9
Faks: 018 293 1042
bestellings@gksa.co.za

Toestemming: Ds Eric Kayayan

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • Om by Jesus te wees! Hebr 12:14 Ds Gustav Opperman Nagmaalreeks 25 GK Philippolis@WoordeuitsyWoning​
    Om by Jesus te wees! Hebr 12:14 Ds Gustav Opperman Nagmaalreeks 25 GK Philippolis@WoordeuitsyWoning​
    1 день назад
  • Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74
    Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74
    9 лет назад
  • Wie mag voor God verskyn? Ps 15 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie
    Wie mag voor God verskyn? Ps 15 Ds Gustav Opperman Psalm Bybelstudie
    3 года назад
  • ⚡️ АУСЛЕНДЕР: Тайна ликвидации Хаменеи! Вот как его нашли
    ⚡️ АУСЛЕНДЕР: Тайна ликвидации Хаменеи! Вот как его нашли
    2 часа назад
  • Woorde Reeks | Sessie 3 | Let op wat jy Sê
    Woorde Reeks | Sessie 3 | Let op wat jy Sê
    2 недели назад
  • Is jy die boom by die stroom? Ps 1 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
    Is jy die boom by die stroom? Ps 1 Bybelstudie Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
    4 года назад
  • 2022: God se gemeente aan die werk! Ds Gustav Opperman Neh 2 Woorde uit sy Woning
    2022: God se gemeente aan die werk! Ds Gustav Opperman Neh 2 Woorde uit sy Woning
    4 года назад
  • 'n Maklike Manier Om Bybelstudie Te Doen - Ideaal vir Beginners
    'n Maklike Manier Om Bybelstudie Te Doen - Ideaal vir Beginners
    3 года назад
  • BYBELSTUDIE Kolesensse 2 : 14 - 17 DIE SABBAT & DIE KRUIS - Deon Allers
    BYBELSTUDIE Kolesensse 2 : 14 - 17 DIE SABBAT & DIE KRUIS - Deon Allers
    4 года назад
  • Gelowiges word gesif Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
    Gelowiges word gesif Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning
    3 года назад
  • НОЧНОЙ АД! Поражение авианосца, удары по базам США - сокрушительный ответ Ирана коалиции Запада
    НОЧНОЙ АД! Поражение авианосца, удары по базам США - сокрушительный ответ Ирана коалиции Запада
    2 часа назад
  • God sal alle trane afvee Jes 25 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    God sal alle trane afvee Jes 25 Ds Gustav Opperman GK Philippolis @WoordeuitsyWoning
    1 год назад
  • RIEKERT BOTHA - Is Jesus JOU Here? | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5
    RIEKERT BOTHA - Is Jesus JOU Here? | Wie is die REGTE Jesus? - Deel #5
    3 месяца назад
  • 120) Om by Jesus te wees (Volledige Erediens: Heb 12:14) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    120) Om by Jesus te wees (Volledige Erediens: Heb 12:14) Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    5 часов назад
  • Ons huwelik ten goede Rom 8 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    Ons huwelik ten goede Rom 8 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    1 год назад
  • Die Skrif gee die deurslag in gelowiges se meningsverskille. (Hand. 11: 1-18 ) Ds. Schalk Strauss.
    Die Skrif gee die deurslag in gelowiges se meningsverskille. (Hand. 11: 1-18 ) Ds. Schalk Strauss.
    1 месяц назад
  • Die belangrikse openbaring van God se karakter? (Riekert Botha)
    Die belangrikse openbaring van God se karakter? (Riekert Botha)
    4 года назад
  • Новости ⚡️ Ответные удары Ирана. Американские потери. Зеленский одобрил удары по Беларуси.
    Новости ⚡️ Ответные удары Ирана. Американские потери. Зеленский одобрил удары по Беларуси.
    3 часа назад
  • Woorde Reeks | Sessie 4 | Jy is beter as wat jy Sê
    Woorde Reeks | Sessie 4 | Jy is beter as wat jy Sê
    8 дней назад
  • Vroue Bybelstudie - Die gebed van Jabes:
    Vroue Bybelstudie - Die gebed van Jabes: "Vergroot my grondgebied"
    4 года назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com