Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74

  • Woorde uit sy Woning
  • 2016-08-05
  • 3098
Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74
  • ok logo

Скачать Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74 бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74 или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74 бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео Roep na God! Ook by die puinhope van jou kerk, jou lewe! Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Ps 74

Ps 74:12 Roep na God by die puinhope van die kerk. ds Gustav Opperman
Asaf staan by die puinhope van die tempel en hy leer ons bid. Hy leer ons bid daar waar die geloofgemeenskap by die puinhope van die kerk staan.
Hierdie gebed geskied teen die agtergrond van God se skeppingsmag.
Wanneer die magte van chaos, wanhoop, vernietiging en revolusie alles omver gegooi het, dan is die HERE, as God van die skeppng nog steeds in beheer. Telkens in die geskiedenis bewys Hy dit: met die uittog uit Egipteland, met Christus aan die kruis en uiteindelik met sy oorwinning oor die Dier en die Antichris.

Is u 'n gelowige in die buiteland of 'n gemeente buite bereik van suiwer Woordverkondiging? Of het u het 'n verlange om die Evangelie te ervaar? Dan is u op die regte plek. Welkom by die Gereformeerde Kerk Matlabas se internetbediening!

Skryf asb in op ons YouTube kanaal!

1) Reformasie 500 feesproduksie (Musiekdrama): Uit Diep van Donker Nagte kan bestel word vanaf reformeer@gmail.com
Besoek gerus #uitdiepvandonkernagte op FB.
Please watch: "Die DVD Uit Diep van Donker Nagte Reformasie 500 Reformation 500" (Lokfilm)    • Uit Diep van Donker Nagte Reformation 500 ...  

2) Kry 'n gratis transkripsie van hierdie preek en ander preke weekliks:

3)Skryf in op ons poslys by reformeer@gmail.com

Van ons preke het onderskrifte en is dus toeganklik vir dowes.

4) Beskikbaar:
Volledige Bybelstudie CD-reekse: Openbaring (20 CD's)
Bybelstudie CD-reeks: Ps 1-50 (25 CD's)
Hierdie Bybelstudiereekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges.

Kategismusreekse: Heidelbergse Kategismus, Nederlandse Geloofsbelydenis, Dordtse Leërreels.
Ontbeer u 'n aanddiens/Kategismusprediking? Hierdie reekse kan met vrug aangewend word deur 'n gelowige of groep gelowiges.

5) Epos u vrae oor hierdie preek of enige ander geloofsake.
Kontak ons: reformeer@gmail.com

6) Besoek ons Faceboek-blad: GK Matlabas en teken asb in!

7) Dit is ons roeping om in hierdie kanaal deur preke, Bybelstudies en Kategismusuitleg die Evangelie te versprei in Suid-Afrika, maar ook orals in die wêreld waar gelowiges ‘n behoefte het om die Woord te hoor.

Ons kanaal het in 2016 begin. Ons is gedurig besig om die kwaliteit van ons video’s te verbeter deur ons toerusting op te gradeer.

Indien u GK Matlabas Mediadienste finansiëel wil ondersteun:
Rekeninghouer: Philippina Opperman
FNB Savings Pocket: Rek no 62572033026 FNB Thabazimbi

Stuur bewys/Kontak ons asb by reformeer@gmail.com Ons sal u graag persoonlik bedank

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • Om by Jesus te wees! Hebr 12:14 Ds Gustav Opperman Nagmaalreeks 25 GK Philippolis@WoordeuitsyWoning​
    Om by Jesus te wees! Hebr 12:14 Ds Gustav Opperman Nagmaalreeks 25 GK Philippolis@WoordeuitsyWoning​
    1 день назад
  • Is jy tevrede? Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#54  HK 44 Ps 131
    Is jy tevrede? Ds Gustav Opperman Troosreeks: Bely uit die Psalms#54 HK 44 Ps 131
    5 лет назад
  • My dae maak saak! Ds Gustav Opperman Grendelpreek  Woorde uit sy woning
    My dae maak saak! Ds Gustav Opperman Grendelpreek Woorde uit sy woning
    5 лет назад
  • God WIL en KAN help! Ds Gustav Opperman Troosreeks#12 Ps 121
    God WIL en KAN help! Ds Gustav Opperman Troosreeks#12 Ps 121
    6 лет назад
  • Woorde Reeks | Sessie 3 | Let op wat jy Sê
    Woorde Reeks | Sessie 3 | Let op wat jy Sê
    2 недели назад
  • 🤯НАЧАЛОСЬ! Россияне ПОШЛИ НА УСЛОВИЕ Трампа. Путин ПРОГНУЛСЯ. Буданов СРОЧНО о переговорах
    🤯НАЧАЛОСЬ! Россияне ПОШЛИ НА УСЛОВИЕ Трампа. Путин ПРОГНУЛСЯ. Буданов СРОЧНО о переговорах
    1 час назад
  • 🎶Альбом №10 🕊Христианские песни!🕊
    🎶Альбом №10 🕊Христианские песни!🕊
    3 дня назад
  • Иран, Война и Библейские Пророчества (Тайлер) 1 часть
    Иран, Война и Библейские Пророчества (Тайлер) 1 часть
    1 час назад
  • ⚡️СРОЧНО! НАДЛОМ СИСТЕМЫ! ВСЕ ПРОТИВ ВСЕХ! Дмитрий Борисенко
    ⚡️СРОЧНО! НАДЛОМ СИСТЕМЫ! ВСЕ ПРОТИВ ВСЕХ! Дмитрий Борисенко
    3 часа назад
  • Kom na die Lig! Joh 13 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Kom na die Lig! Joh 13 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    11 месяцев назад
  • Afrikaner of Boer? Ds Gustav Opperman Helpende Woord#249 Solidariteit Helpende Hand
    Afrikaner of Boer? Ds Gustav Opperman Helpende Woord#249 Solidariteit Helpende Hand
    11 месяцев назад
  • ✝️Я умер — и то, что Иисус сказал мне о говорении на иных языках, изменило всё
    ✝️Я умер — и то, что Иисус сказал мне о говорении на иных языках, изменило всё
    4 дня назад
  • 🔴 СРОЧНО ВОЙНА С ИРАНОМ СТАНОВИТСЯ МИРОВОЙ #новости #одиндень
    🔴 СРОЧНО ВОЙНА С ИРАНОМ СТАНОВИТСЯ МИРОВОЙ #новости #одиндень
    9 часов назад
  • ⚡️НОВОСТИ | КРУПНЫЙ ПОЖАР В МОСКВЕ | РОССИЯН ЭВАКУИРУЮТ ИЗ ДУБАЯ | «ХЕЗБОЛЛА» ВСТУПИЛА В ВОЙНУ
    ⚡️НОВОСТИ | КРУПНЫЙ ПОЖАР В МОСКВЕ | РОССИЯН ЭВАКУИРУЮТ ИЗ ДУБАЯ | «ХЕЗБОЛЛА» ВСТУПИЛА В ВОЙНУ
    8 часов назад
  • Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels
    Woorde Reeks | Sessie 1 | Woorde is soos Goue Appels
    1 месяц назад
  • Daar is werk om te doen! 1 Kon 19 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    Daar is werk om te doen! 1 Kon 19 Ds Gustav Opperman GK Colesberg @WoordeuitsyWoning
    8 дней назад
  • Versadig gepreek? 1 Kor 4 Ds Gustav Opperman  @WoordeuitsyWoning
    Versadig gepreek? 1 Kor 4 Ds Gustav Opperman @WoordeuitsyWoning
    5 лет назад
  • Die onsigbare is werklik!  Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Filippense 3 HK 22
    Die onsigbare is werklik! Ds Gustav Opperman Woorde uit sy Woning Filippense 3 HK 22
    7 лет назад
  • Система ПВО Израиля провалилась: ракеты Ирана прошли защиту - Скотт Риттер
    Система ПВО Израиля провалилась: ракеты Ирана прошли защиту - Скотт Риттер
    6 часов назад
  • КАК Г. ВИНС РАСКУСИЛ ПОКУШЕНИЕ ОФИЦЕРОВ КГБ! | Евангелие в узах. Часть 1
    КАК Г. ВИНС РАСКУСИЛ ПОКУШЕНИЕ ОФИЦЕРОВ КГБ! | Евангелие в узах. Часть 1
    1 месяц назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com