Logo video2dn
  • Сохранить видео с ютуба
  • Категории
    • Музыка
    • Кино и Анимация
    • Автомобили
    • Животные
    • Спорт
    • Путешествия
    • Игры
    • Люди и Блоги
    • Юмор
    • Развлечения
    • Новости и Политика
    • Howto и Стиль
    • Diy своими руками
    • Образование
    • Наука и Технологии
    • Некоммерческие Организации
  • О сайте

Скачать или смотреть JAKOBUS: VASGEVANG IN VERSOEKING - Andries Enslin, 9 September 2018

  • LewenSentrum
  • 2018-09-09
  • 23613
JAKOBUS: VASGEVANG IN VERSOEKING - Andries Enslin, 9 September 2018
  • ok logo

Скачать JAKOBUS: VASGEVANG IN VERSOEKING - Andries Enslin, 9 September 2018 бесплатно в качестве 4к (2к / 1080p)

У нас вы можете скачать бесплатно JAKOBUS: VASGEVANG IN VERSOEKING - Andries Enslin, 9 September 2018 или посмотреть видео с ютуба в максимальном доступном качестве.

Для скачивания выберите вариант из формы ниже:

  • Информация по загрузке:

Cкачать музыку JAKOBUS: VASGEVANG IN VERSOEKING - Andries Enslin, 9 September 2018 бесплатно в формате MP3:

Если иконки загрузки не отобразились, ПОЖАЛУЙСТА, НАЖМИТЕ ЗДЕСЬ или обновите страницу
Если у вас возникли трудности с загрузкой, пожалуйста, свяжитесь с нами по контактам, указанным в нижней части страницы.
Спасибо за использование сервиса video2dn.com

Описание к видео JAKOBUS: VASGEVANG IN VERSOEKING - Andries Enslin, 9 September 2018

TEMA: JAKOBUS: VASGEVANG IN VERSOEKING
REEKS: WAT SÊ DIE TOP 3?

WIE WAS JAKOBUS?

Nie-Apostel.
Broer van Jesus wat nie wou glo nie.
Leier in Jerusalem-gemeente en een van die leiers wat Paulus wou sien.

WAT WAS VIR HOM BELANGRIK?

Jakobus 1:1-8 (DB) Van Jakobus. Iemand wat God en die Here Jesus Christus dien met alles wat hy het. Almal wat oor hierdie wêreld versprei is en aan God behoort, moet die brief lees. Dit is vir julle bedoel. My liewe mede-Christene, wees opgewonde as julle geloof by elke geleentheid getoets word. Julle weet mos hoe goed dit vir julle geestelike lewe kan wees. Die slegte dinge wat met julle gebeur, toets of julle werklik die Here vertrou. As dit met julle sleg gaan, leer julle juis om nader aan die Here te leef. Julle moet die Here toelaat om julle deur hierdie dinge te leer wat dit beteken om altyd net op Hom te vertrou, kom wat wil. So sal julle geestelike grootmense word wat weet hoe om in elke situasie reg op te tree. As julle egter in ’n situasie kom waar julle twyfel oor wat die regte ding is om te doen, gaan vra vir God. Hy sal nie snaaks van julle dink of julle verwyt omdat julle onseker is hoe om vir Hom te leef nie. Hy sal julle eerder help met alles wat julle nodig het. Gaan vra; Hy sal gee. Maar een ding moet julle dan nie doen nie. Moenie twyfel dat God julle regtig sal help nie. Verwag en weet vir seker dat Hy sal help. Mense wat twyfel of God regtig na hulle sal luister, is soos golwe op die see. Die wind waai daardie golf heen en weer. Die een oomblik sien jy dit en die volgende oomblik is dit weg. Dit is ’n goeie voorbeeld van iets wat g’n koers of sekerheid het nie. Dié voorbeeld pas by iemand wat gedurig twyfel of die Here hom regtig gaan help. Vir so iemand sal die Here nie veel beteken nie, want nes hy gebid het dat die Here hom moet help, swaai hy om en sê dat dit nie kan of sal gebeur nie. En wat help dit?

Jakobus 1:12-17 (DB) Die Here gebruik slegte of moeilike dinge in ons lewe om te kyk of ons lojaal aan Hom gaan bly. Ware geluk is om dié toets met vlieënde vaandels te slaag. God noem sulke mense wenners in die lewe. Hy sal hulle deel van sy familie maak. Hulle sal vir altyd by God kan bly omdat hulle deur hulle optrede gewys het hoe lief hulle Hom het. Een fout moet ons egter nie maak nie. Ek kan nie sê dat God die Een is wat al die slegte dinge oor my bring net om my te toets nie. Met sulke speletjies hou God Hom nie op nie. Dit is nie asof die een of ander bose mag God aan sulke toetse kan onderwerp of dat God mense daaraan onderwerp nie. Nee, dinge wat ’n geestelike stryd in jou lewe veroorsaak, is jou eie skuld. Die mens begin aan allerhande verkeerde dinge dink en wil dit dan net doen. Soos ’n kind wat agter ’n skoenlapper aanhardloop, lok die verkeerde gedagtes die persoon al hoe dieper die moeilikheid in. Dan word jou Christenskap voor ’n toets gestel. Jy moet kies. As jy kies om op die verkeerde pad aan te gaan, sal jy later nie net oor die verkeerde dinge dink nie, maar dit ook begin doen. En hoe meer jy dit doen, hoe meer sal jy dit wil doen. So werk die sonde met ’n mens. Dit is die pad na die afgrond, die afgrond van godverlatenheid en die dood. Liewe broers en susters, moenie toelaat dat mense julle allerhande stories hieroor vertel nie. God het niks slegs in Hom nie. Hy is ook nie die een dag in ’n goeie bui en die volgende dag in ’n slegte bui nie. Hy bly altyd dieselfde. Hy het alles gemaak, ook die sterre in die hemel. Dit is ook Hy wat goeie dinge met julle laat gebeur. As sulke mooi dinge met julle gebeur waaroor julle maar net kon droom, moet julle weet: dit kom van God af.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке

Похожие видео

  • Kaggeldenke - Andries Enslin, 17 Junie 2018
    Kaggeldenke - Andries Enslin, 17 Junie 2018
    7 лет назад
  • JAKOBUS: GLO JY NOG IN GEBED? - Andries Enslin, 16 September 2018
    JAKOBUS: GLO JY NOG IN GEBED? - Andries Enslin, 16 September 2018
    7 лет назад
  • Moenie Onreinheid Regverdig nie: Jakobus 1: 12 - 18: Vita Dei Woordskool deur Riekert Botha
    Moenie Onreinheid Regverdig nie: Jakobus 1: 12 - 18: Vita Dei Woordskool deur Riekert Botha
    2 года назад
  • GOD IS BESIG   Andries Enslin, 24 Maart  2019
    GOD IS BESIG Andries Enslin, 24 Maart 2019
    6 лет назад
  • Aanlyndiens | Woorde Reeks | Woorde is 'n Sleutel
    Aanlyndiens | Woorde Reeks | Woorde is 'n Sleutel
    1 месяц назад
  • Byt Vas - Andries Enslin, 12 Augustus 2018
    Byt Vas - Andries Enslin, 12 Augustus 2018
    7 лет назад
  • My Pa en Ma was pa en dogter | Rupert en Annemari van den Berg | Getuie Tyd
    My Pa en Ma was pa en dogter | Rupert en Annemari van den Berg | Getuie Tyd
    1 год назад
  • Is die 1983 vertaling werklik die woord van God - Henco Kruger
    Is die 1983 vertaling werklik die woord van God - Henco Kruger
    8 лет назад
  • STAAN. LUISTER. SKRYF. WAG - Andries Enslin, 30 September 2018
    STAAN. LUISTER. SKRYF. WAG - Andries Enslin, 30 September 2018
    7 лет назад
  • HOE OM... lief te hê, al maak mense jou seer | Andries Enslin | #Voelgoed
    HOE OM... lief te hê, al maak mense jou seer | Andries Enslin | #Voelgoed
    8 лет назад
  • DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE
    DIE GEVAAR VAN NEGATIEWE DENKE IN JOU LEWE
    3 года назад
  • JESUS SÊ: “BEKEER JOU” - Andries Enslin, 10 Februarie  2019
    JESUS SÊ: “BEKEER JOU” - Andries Enslin, 10 Februarie 2019
    7 лет назад
  • God grou vir jou | Andries Vermeulen
    God grou vir jou | Andries Vermeulen
    6 лет назад
  • ⚡️СРОЧНО! В ГОСДУМЕ ПРИЗВАЛИ К НОВОЙ ПЕНСИОННОЙ РЕФОРМЕ!
    ⚡️СРОЧНО! В ГОСДУМЕ ПРИЗВАЛИ К НОВОЙ ПЕНСИОННОЙ РЕФОРМЕ!
    19 часов назад
  • GELOOF WAT JOU DEURDRA - 1 MAART 2026
    GELOOF WAT JOU DEURDRA - 1 MAART 2026
    Трансляция закончилась 5 дней назад
  • Jakobus 3
    Jakobus 3
    4 года назад
  • Hoe bid mens as jy so onseker is? Andries Enslin, 7 Januarie 2018 VM
    Hoe bid mens as jy so onseker is? Andries Enslin, 7 Januarie 2018 VM
    8 лет назад
  • Pastore vertel stories
    Pastore vertel stories
    3 года назад
  • Doop my met Goddelike liefde - Andries Enslin, 20 Mei 2018
    Doop my met Goddelike liefde - Andries Enslin, 20 Mei 2018
    7 лет назад
  • A Powerful Sound | Ps Andries Vermeulen | 14 April 2024 AM
    A Powerful Sound | Ps Andries Vermeulen | 14 April 2024 AM
    Трансляция закончилась 1 год назад
  • О нас
  • Контакты
  • Отказ от ответственности - Disclaimer
  • Условия использования сайта - TOS
  • Политика конфиденциальности

video2dn Copyright © 2023 - 2025

Контакты для правообладателей video2contact@gmail.com