Jukebox_Bok van Blerk, Dozi & Theuns Jordaan (16 November 2008)

Описание к видео Jukebox_Bok van Blerk, Dozi & Theuns Jordaan (16 November 2008)

Bok, Theuns, en Dozi kom maak 'n draai in die Jukebox-ateljee om meer oor hulle Trippeltoer te vertel. Kurt, Theuns, en Dozi verras die kykers ook met 'n akoestiese weergawe van "Knocking On Heaven's Door", soos hulle dit by die Deuriemikke Karnaval op Loftus Versveld in 2008 gesing het.

Alle kopiereg voorbehou deur die vervaardiger van Jukebox, Blixem Productions.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке