Preek 14Jul2024 - Handelinge 11: 19-30 - Deel 20

Описание к видео Preek 14Jul2024 - Handelinge 11: 19-30 - Deel 20

Die 20ste preek in die reeks oor 1 Korintiërs. In die erediens van 14Jul2024 gee Ds. Koos Nel van die NG Gemeente Haakdoorn ‘n oorsig van Handelinge 11:19-30 ter afsluiting van die Korintiërs reeks. Die gedeelte is nie in 1 Korintiërs nie, maar gee konteks tot die aflsuiting wat Paulus in 1 Korintiërs 16 gee.

Liedjies:
•LB 292 My enigste troos:    • LB 292   My enigste troos  
•Daaromo (Flam):    • Daarom   FLAM  

Комментарии

Информация по комментариям в разработке