Sintuie ▶ leer die 5 sintuie vir kinders!

Описание к видео Sintuie ▶ leer die 5 sintuie vir kinders!

As jy die 5 sintuie in Afrikaans vir jou kind wil leer is jy by die regte plek! Hierdie video word toegewy aan wat sintuie is en watter vyf sintuie ons het. Ons stel die sintuie bekend en kyk dan individueel na elke sintuig op sy eie. Ons gebruik lekker voorbeelde om die maatjies te leer van sintuie en verduidelik ook wat die werk van die vyf sintuie is, hoekom ons sintuie het en gee oulike voorbeelde van elke sintuig

Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen die sintuie in Afrikaans gereeld met jou kind! Ook baie belangrik om te onthou:
- vra jou kind watter sintuig hulle gebruik as hulle iets sien/hoor/proe/ruik of aan vat
- gebruik alledaagse dinge om te toets of jou kind sy/haar sintuie ken byvoorbeeld laat jou kind proe of ruik as jy kos maak. Laat hulle sê wat hulle sien as julle in die motor ry ens.
-
As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders!

Subscribe hier: https://www.youtube.com/c/stegosaurus...
Loer na ons webtuiste met al ons videos! www.stegosauruslearning.co.za
Ons is ook op Facebook - volg ons daar:
  / stegosauruslearning  

Комментарии

Информация по комментариям в разработке