Hanteer entstowwe só

Описание к видео Hanteer entstowwe só

Dr. Faffa Malan, virtuele veearts, gesels oor die handhawing van die koueketting wat die hantering van entstowwe betref.

Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste en invloedrykste landboutydskrif, en staan al meer as 90 jaar in die diens van boere

Volg ons op ons webwerf http://landbou.com Facebook   / landbouweekblad   en @landbou op Twitter

Комментарии

Информация по комментариям в разработке