Weskus Kampkos Ep. 5 - Hoender Burgers (Afrikaans - met onderskrifte)

Описание к видео Weskus Kampkos Ep. 5 - Hoender Burgers (Afrikaans - met onderskrifte)

Ek vier 1000 YouTube intekenaars met 'n reis na die plaas in die Noord-Kaap. Oppad soontoe het ek besluit om by die Weskus waar ons elke jaar kamp aan te doen, aangesien ek gehoor het hoe mooi die natuur daar is weens die winter reëns. Ons was nie teleurgestel nie en het toe sommer die geleentheid geb ruik om hierdie hoender burgers vir middagete te maak. 'n Fees wat ons elk jaar geniet die moment as ons by die Weskus vir kamp arriveer. Maklik, vinnig en BAIE lekker. Ook 'n spesiale woordjie van dank aan Oranje Rivier Wynkelders vir puik wyn tydens hierdie avontuur.
#kosmeesterkortes #braai #burgers

Комментарии

Информация по комментариям в разработке