Doxa Deo KIDS 10 Januarie - Xanadu Daniel in die Leeukuil

Описание к видео Doxa Deo KIDS 10 Januarie - Xanadu Daniel in die Leeukuil

Hierdie video is deur Doxa Deo Kids saamgestel om ons leiers, vennote en ouers te bemagtig om ‘n les aan te bied binne familie verband, in ‘n selgroep of by die kerk.

Bybelverhaal: Daniel 6

Kernvers:
Jesaja 41:10 "Moenie bang wees nie, want Ek is by jou."

Credits:
Liedjie: "Deep, deep, deep" deur Bethel Kids

Bybel Storie:
"33 Daniel God red Daniel" deur Online Church: Kids

Комментарии

Информация по комментариям в разработке