Kuilsrivier John Rock Prophet

Описание к видео Kuilsrivier John Rock Prophet

Lirieke

Jy’s ver oor die water
En ek sit hier by die huis
En die uurglas raak soms swaarder
As ek jou die Kaapse strate wou wys

Sal jy my langs die see kom kry
Jou weelde pak en by ons kom bly
Al het die see ons verlei
In Kuilsrivier kom bly
Lallie ek en jy

Ek gaan van tyd tot tyd nog see toe
En ek stap langs die strand
En ek kyk oor die water
Verbeel my soms ek sien die rand

Sal jy my langs die see kom kry
Jou weelde pak en by ons kom bly
Al het die see ons verlei
In Kuilsrivier kom bly
Lallie ek en jy

En ek soek na jou waarheid
Waar jou wese nou na jare weer begin
En ek roep na jou weer klaarheid
En ek sing...

Sal jy my langs die see kom kry
Jou goud oppak en by ons kom bly
Al het die see ons verlei
In Kuilsrivier kom bly
Lallie ek en jy

Sal jy my langs die see kom kry
Jou weelde pak en by ons kom bly
Al het die see ons verlei
In Kuilsrivier kom bly
Lallie ek en jy

Produksiebestuurders:
Quintin van der Merwe

Regisseur:
Quintin van der Merwe

Kameras :
Quintin van der Merwe

Redigeerder:
Quintin van der Merwe

Kleur Redigeerder:
Quintin van der Merwe

Musiekvideo Konsep:
Quintin van der Merwe

Musiekvideo Vervaardiger:
Quintin van der Merwe

Liedjie opname:
Big Tree Recording Studio

Platemaatskappy:
C&R Records

Liedjieskrywer:
Ruan Greeff

John Rock Prophet - Sosiale Platforms:
Facebook: / johnrockprophet
Instagram: @johnrockprophet

Комментарии

Информация по комментариям в разработке