Die Grootste uitreik na Van Wyksvlei, Noord-Kaap

Описание к видео Die Grootste uitreik na Van Wyksvlei, Noord-Kaap

Die Noord-Kaap droogte het almal diep geraak, en vir Christene ook. Dit het by baie 'n ongekende geestelike droogte teweeg gebring. God het alreeds die grootste uitreik na ons gedoen om deur Jesus Christus te reen oor ons geestelike droogte. Vanoggend se erediens fokus op die breek van die geestelike droogte in die NG Van Wyksvlei en word ook die Visie vir die gemeente met die gemeente gedeel, naamlik: "Hier is Jesus die Here!"

Комментарии

Информация по комментариям в разработке