Fokus |

Описание к видео Fokus |

Die oorstromings in Junie vanjaar het groot verwoesting in dele van Namakwaland en die Richtersveld aangerig. Ons het gaan kyk hoe herstelwerk vorder. Dr Lillian Cingo is 'n wêreldbekende neurosielkundige. Op 85 bring sy steeds genesing vir veral vroue en kinders in verafgeleë gebiede. En die rieldansers skop stof op om voor te berei vir vanjaar se ATKV rieldans kompetisie.

For more news, visit sabcnews.com and #SABCNews on all Social Media platforms.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке