Die 17de veer - Nanette van Rooyen

Описание к видео Die 17de veer - Nanette van Rooyen

Lara werk in haar vrye tyd by ’n tatoeëersalon, en wonder soms oor die pa wat sy nooit gehad het nie. Alex het in ’n kinderhuis grootgeword en het ’n vreemde fassinasie met uile. Lara weet dit nog nie, maar haar en Alex se stories is op die punt om vir ewig verstrengel te word. En alles begin met ’n boks vol briewe wat sy in ’n hoededoos op haar ma se kas ontdek.

Die sewentiende veer was een van die wenboeke in die LAPA Jeugromankompetisie in 2017.

Musiek: Bensound

Комментарии

Информация по комментариям в разработке