Wat ek het kan ek geniet, drome glip weg

Описание к видео Wat ek het kan ek geniet, drome glip weg

Die lewe is lekker omdat die dood vir almal wag. Die lewe is kort en dit loop op niks anders as die dood uit nie, juis daarom moet jy die lewe ten volle aangryp en geniet. Hierdie raad van Die Prediker kan ‘n mens help om allerlei lastige dinge soos depressie en ‘n gevoel van mislukking te systap.
Erediens, deur ds Koos Nel van die NG Gemeente Haakdoorn – Prediker 9:1-12

Комментарии

Информация по комментариям в разработке