Vir wie is jy die bangste: vir 'n Haai of vir 'n Mens?

Описание к видео Vir wie is jy die bangste: vir 'n Haai of vir 'n Mens?

In ‘n wêreld waar goed en sleg deurmekaar loop, waar dit lyk of alles tevergeefs is en ‘n gejaag na wind, soos die Prediker ons daarop wys, is Jesus Christus die enigste een wat werklik sin gee aan die lewe van alle mense in alle omstandighede – mense wat burgers is van Sy koninkryk.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке