Troeteldiere in Afrikaans ▶ leer van troeteldiere!

Описание к видео Troeteldiere in Afrikaans ▶ leer van troeteldiere!

As jy jou kind van troeteldiere wil leer is jy by die regte plek! Hierdie kort video word toegewy aan die mees algemene troeteldiere wat ons aanhou. Ons stel die troeteldier bekend, lees die troeteldier se naam, luister na die troeteldier se naam en kyk na regte beeldmateriaal van die troeteldiere.
Onthou, herhaling is vaslegging, so vra gereeld vir jou kind om verskillende troeteldiere te identifiseer.

Ook belangrik om te onthou:
- Vra jou kind om troedeldier geluide te maak
- Vertel joi kind wat troeteldiere eet
- teken die troeteldiere (in die sand, op papier, in die lug!)
- Laat jou kind sê of dit 'n groot of klein troeteldier is

As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders!
   / stegosauruslearning  
www.stegosauruslearning.co.za
  / stegosauruslearning  

Комментарии

Информация по комментариям в разработке