Emosies - Leer jou kind van emosies!

Описание к видео Emosies - Leer jou kind van emosies!

As jy jou kind van emosies wil leer is jy by die regte plek! Ons leer van goeie emosies en slegte emosies. Ons leer dat emosies normaal is en dat ons goeie en slegte emosies kan ervaar. Ons kyk ook na verskillende goed wat kon gebeur om jou 'n sekere emosie te laat ervaar. Dis belangrik vir kinders om te weet watter emosie hulle ervaar sodat hulle dit kan verwoord.
Onthou, herhaling is vaslegging, so oefen die emosies gereeld met jou kind! Vra hulle hoe hulle voel en hoe jy kan help.

As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders!
   / stegosauruslearning  
www,stegosauruslearning.co.za

Комментарии

Информация по комментариям в разработке