Getuienis - Onsekerheid oor die toekoms

Описание к видео Getuienis - Onsekerheid oor die toekoms

Vandag luister ons saam na Jacques Van Zyl se getuienis oor hoe die Here hulle as gesin gedra het en vir hulle voorsien het in uitdagende omstandighede en hoe Hy steeds vandag vir hulle voorsien. Mag die Here hierdie getuienis gebruik om ons ook aan ons eie getuienis te herinner.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке