Getuienis - Die lelies van die veld en die voëls in die lug

Описание к видео Getuienis - Die lelies van die veld en die voëls in die lug

Ons luister tydens hierdie week se Geloofswoord saam na Elna de Klerk en haar pad van wonderwerke saam met die Here. Mag haar getuienis oor die wonder van God in die klein dinge elkeen van ons bemoedig om opnuut te volhard in ons geloof en vir die Here diensbaar te wees.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке