Vetkoekpaleis, S2, Ep8

Описание к видео Vetkoekpaleis, S2, Ep8

Wat is 'n Moeder?: Frik se nuwe selfoon lok baie kommentaar uit. Poppie pak haar tasse in afwagting op die baba se geboorte. Boeboe dink sy is verlief op 'n ou met die naam "Pelvic" wat in 'n "band" speel. Tot Worsie se ontsteltenis oorweeg Ella dit om 'n baba aan te neem.

Visit our website http://www.sabc.co.za
Like us on Facebook   / sabcportal  
Follow us on Twitter   / sabcportal  

Комментарии

Информация по комментариям в разработке