Goeie maniere ▶ leer maniere vir kinders in Afrikaans!

Описание к видео Goeie maniere ▶ leer maniere vir kinders in Afrikaans!

As jy vir jou kind goeie maniere wil leer is jy by die regte plek! Hierdie Afrikaanse video leer jou kind goeie maniere op 'n prettige manier. Ons wys voorbeelde van goeie maniere deur middel van 'n storielyn en met die bekende "Ben" waat in van ons ander videos ook verskien. Ben maak 'n paar foute met sy slegte maniere en dan wys ons vir hom goeie maniere.

Onthou, herhaling is vaslegging, so laat jou kind gereeld die maniere video kyk en oefen die goeie maniere by die huis.

Ook baie belangrik om te onthou:
Toets jou kind se maniere en wys hom/haar daarop as hulle nie reg optree nie.
Help jou kind reg met sy of haar maniere deur middel van positiewe terugvoer (moenie raas nie!)
Identifiseer goeie en slegte maniere in boeke of stories op die televisie.

As jy hou van hierdie video - "subscribe" asb. om op hoogte te bly van ander afrikaanse lessies vir kinders!
   / stegosauruslearning  
www.stegosauruslearning.co.za

Комментарии

Информация по комментариям в разработке