Getuienis - Kanker Stryd

Описание к видео Getuienis - Kanker Stryd

Ons luister hierdie week saam na die getuienis van Herlize Nel. Mag elkeen van ons deur haar verhaal herinner word aan die Here se getrouheid en krag in daardie tye wanneer ons swak en onseker voel.

Volgende week sal daar nie 'n Geloofswoord wees nie, maar ons gaan wel weer vanaf 12 Oktober voort met ons reeks oor getuienisse.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке