Is daar genoeg lig in jou donkerte dat jy kan sien?

Описание к видео Is daar genoeg lig in jou donkerte dat jy kan sien?

Ons dink baie keer die Bybel praat negatief oor geld en besittings. Geld en besittings is nie die probleem nie, die probleem lê by die mens (ek en jy) se houding teenoor dit. In hierdie erediens, deur ds Koos Nel van die NG Gemeente Haakdoorn, lees ons in die bergrede Matteus 6:10-24 om te kyk van Jesus vir ons sê oor ons skatte en oor “mammon”.

Комментарии

Информация по комментариям в разработке