NO 3: KLEUR Die 7 Elemente van kuns deur kunstenaar Lillian Gray

Описание к видео NO 3: KLEUR Die 7 Elemente van kuns deur kunstenaar Lillian Gray

KOOP Die 7 Elemente van Kuns Werkskaarte aanlyn: https://lilliangray.co.za/shop/die-7-...
Timestamps
0:00 Intro
1:39 Die Basiese Kleurwiel
1:59 Primêre kleure
2:09 Sekondêre kleure
2:22 Tersiêre kleure
2:48 Kleur woordeskat
3:39 Warm en koel kleure
4:38 Kleurharmonieë en kleurskemas
5:01 Monochromatiese kleurskema
5:17 Komplimentê kleurskema
5:42 Analoe kleurskema
6:01 Triadiese kleurskema
6:22 Gesplete komplimentêre kleurskema
6:28 Tetradiese kleurskema
7:17 Picasso se gebruik van kleur
8:21 Monet se gebruik van kleur
8:56 Van Gogh se gebruik van kleur
9:36 Vermeer se gebruik van kleur
9:50 Andy Warhol se gebruik van kleur
10:27 Kleur wenke
Hi, Ek is die kunstenaar Lillian Gray en vandag se les gaan oor kleur.
Het jy al ooit oorweldig gevoel met kleur? Meng jy altyd modderige, vuil kleure en voel jy oor die algemeen verlore? Wonder jy ooit hoe sommige kunstenaars automaties kleur verstaan? Hulle kom op met die perfekte kleurkombinasies en dit werk elke keer? Wel, dit is nie net kuns nie, dit is wetenskap. Ons noem dit kleur teorie.
In hierdie video gaan ek nie net vir jou die kleurwiel wys nie, maar ek gaan jou ook leer om dit te gebruik. Ons gaan die basiese kleurformules, beter bekend as kleur harmonie en kleurskemas behandel.




#7elementevankuns #kunselemente #kunsklas #kleur #kleurwiel #kleureharmonie

Vind ons aanlyn hier:
Lillian Gray the Artist’s Social Media:
Website: http://lilliangrayart.com/
Facebook:   / lilliangrayart  
Instagram   / lilliangrayart  


Lillian Gray Art School Social Media:
Website: https://lilliangray.co.za/
Facebook:   / lilliangrayartschool  
Instagram   / lilliangrayartschool  

Комментарии

Информация по комментариям в разработке