NO 4: TEKSTUUR Die 7 Elemente van kuns deur kunstenaar Lillian Gray

Описание к видео NO 4: TEKSTUUR Die 7 Elemente van kuns deur kunstenaar Lillian Gray

KOOP Die 7 Elemente van Kuns Werkskaarte aanlyn: https://lilliangray.co.za/shop/die-7-...
Timestamps
0:00 Intro
0:43 Wat is tekstuur
0:56 Werklike of visuele tekstuur
1:14 Tekstuur in 2D kunswerke
2:28 Wat maak 'n goeie kunstenaar
3:06 Tekstuur tegnieke met potlood
3:20 Tekstuur tegnieke met waterverg
3:29 Tekstuur tegnieke met olieverf
4:00 Tekstuur in 3D kunswerke
4:35 Tekstuur in bekende kunswerke
7:58 Medium as deel van die boodskap
Hi, ek is kunstenaar Lillian Gray en vandag se les is alles oor tekstuur.

Tekstuur is hoe 'n voorwerp voel. Dikwels in kuns moet ons as kunstenaars ‘n 3D voorwerp teken op ‘n 2D oppervlak. Tekstuur in kuns kan dus verwys na werklike tekstuur or visuele tekstuur.

In tekeninge en skilderye is tekstuur visueel, gesuggerreer, so ons kan nie regtig oor die kunswerk vryf en voel hoe ‘n wollerige mus voel nie. Ons moet vir die toeskouer ‘n aanduiding gee van hoe ‘n voorwerp voel as hulle daaraan sou kon raak.

#7elementevankuns #kunselemente #kunsklas #tekstuur

Vind ons aanlyn hier:
Lillian Gray the Artist’s Social Media:
Website: http://lilliangrayart.com/
Facebook:   / lilliangrayart  
Instagram   / lilliangrayart  


Lillian Gray Art School Social Media:
Website: https://lilliangray.co.za/
Facebook:   / lilliangrayartschool  
Instagram   / lilliangrayartschool  

Suid Afrikaanse Kunstenaars wat se kuns vertoon word in hierdie video:
Amy Rusch, Athi Patra Ruga, Chris Soal, Turiya Magadlela, Frances Goodman, Igshaan Adams, Jody Paulsen, Jake Singer, Nicholas Hlobo, Pierrѐ Fouche en Siwa Mgoboza

Комментарии

Информация по комментариям в разработке