No 6: 2D VORM Die 7 Elemente van kuns deur kunstenaar Lillian Gray

Описание к видео No 6: 2D VORM Die 7 Elemente van kuns deur kunstenaar Lillian Gray

KOOP Die 7 Elemente van Kuns Werkskaarte aanlyn: https://lilliangray.co.za/shop/die-7-...

2-dimensionele vorm is een van die sewe elemente van kuns, saam met lyn, toon, tekstuur, kleur, ruimte en 3-dimensionele vorm. Absoluut alles om ons is uit vorms gemaak. Maar wat presies is ‘n vorm? Ons dink tipies aan ‘n vorm as ‘n geslote lyn. As jy ‘n lyn begin en eindig waar jy begin het, het jy ‘n vorm geskep in kuns.
Vorms speel ‘n belangrike rol in die skep van kuns. Vorms kan ons help om ‘n tekening te vereenvoudig maar ook om komplekse kunswerke te skep. Vorms affekteer komposisie en die uitleg van ‘n kunswerk en dra ook by tot die balans in ‘n werk.
Timestamps
0:00 Intro
1:17 Wat is 'n 2D vorm?
1:43 Verskeie soorte vorms
1:48 Geometriese en organiese vorms
2:29 Biomorphiese vorm
3:01 Matisse se gebruik van vorm
3:46 Statiese en dinamiese vorms
4:03 Kandinsky se gebruik van vorm
4:50 Futurisme
5:22 Teken met basiese vorms
5:53 Piet Mondrian se gebruik van vorms
6:39 Yayoi Kusama en vorm
7:14 Perspektief
7:44 Kommunikeer met vorm
9:00 Ander maniere om vorms te beskryf
#7elementevankuns #kunselemente #kunsklas #2Dvorm

Vind ons aanlyn hier:
Lillian Gray the Artist’s Social Media:
Website: http://lilliangrayart.com/
Facebook:   / lilliangrayart  
Instagram   / lilliangrayart  

Lillian Gray Art School Social Media:
Website: https://lilliangray.co.za/
Facebook:   / lilliangrayartschool  
Instagram   / lilliangrayartschool  

Stock Photography: from Unsplash.com
Stock Vectors: from Freepik.com

Комментарии

Информация по комментариям в разработке