NO 1: LYN Die 7 Elemente van kuns deur kunstenaar Lillian Gray

Описание к видео NO 1: LYN Die 7 Elemente van kuns deur kunstenaar Lillian Gray

KOOP Die 7 Elemente van Kuns Werkskaarte aanlyn: https://lilliangray.co.za/shop/die-7-...

Hi, ek is kunstenaar Lillian Gray en vandag se les is alles oor lyn.
Timestamps
0:00 Intro
1:19 Lynkwaliteit
2:00 Verskillende tipe lyne
2:20 Kontoerlyne
2:38 Donker en lig met lyne
2:56 Arsering
4:13 Lyn as boublokke
4:27 Bekende kunstenaars se gebruik van lyn
5:37 Verbeter jou eie kuns
As ons aan Jackson Pollock dink, dink ons ​​aan druppels en vry lyne. As ons aan Henri Matisse se kuns dink, dink ons ​​aan 'n eenvoudige aanhoudended lyn wat die figuur van 'n vrou of 'n gesig uitbeeld. Waneer ons na die kunswerke van Basquiat kyk, sien ons growwe, ekspressiewe lyne gedoen met baie gevoel, wat baie emosie wek. en in sommige gevalle ongemak skep by kykers. As ons na 'n Roy Lichtenstein-kunswerk kyk, sien ons baie gebruik van gekontroleerde lyn wat presies is en met perfeksie gedoen is.

Laat ons nie die meester van die lyn Vincent Van Gogh vergeet nie. Hy is bekend , vir sy klein lyntjies of strepies wat deur sy kunswerke vloei. Ongeag wat Van Gogh skilder het het hy dit met lyn uitgebeeld. ons herken sy kuns aan sy unieke lynwerk. Sy gebruik van lyn definieer sy styl en het hom wêreldwye erkenning gegee.

#7elementevankuns #kunselemente #kunsklas #lyn

Vind ons aanlyn hier:
Lillian Gray the Artist’s Social Media:
Website: http://lilliangrayart.com/
Facebook:   / lilliangrayart  
Instagram   / lilliangrayart  


Lillian Gray Art School Social Media:
Website: https://lilliangray.co.za/
Facebook:   / lilliangrayartschool  
Instagram   / lilliangrayartschool  

Комментарии

Информация по комментариям в разработке