NO 7: 3D VORM Die 7 Elemente van kuns deur kunstenaar Lillian Gray

Описание к видео NO 7: 3D VORM Die 7 Elemente van kuns deur kunstenaar Lillian Gray

KOOP Die 7 Elemente van Kuns Werkskaarte aanlyn: https://lilliangray.co.za/shop/die-7-...
Timestamps
0:00 Intro
1:11 Verskeie soorte vorms
1:16 Geometriese 3D vorms en organiese 3D vorms
1:49 Antoni Gaudi
2:37 Zeits Mocaa
3:45 Werlike of Visuele vorm
4:40 Oliver van Hoopt
5:11 Nathan Sawaya
5:32 Illusie van vorm
5:42 Tegnieke om 3D vorm te skep
8:13 Trompe Lóeil
Hallo, ek is kunstenaar Lillian Gray en vandag gaan ons les oor 3-dimensionele vorm.

3-dimensionele vorm is een van die sewe elemente van kuns, tesame met lyn, toon, tekstuur, kleur, ruimte en 2D vorm Ons voeg diepte by ‘n 2-dimensionele vorm om 'n driedimensionele vorm kry. Wanneer 2-dimensionele vorms die derde dimensie van diepte kry, dan word dit 3-dimensionele vorms.

‘'n Goeie voorbeeld van organiese vorms is die Spaanse argitek Antoni Gaudi se werke. Gaudi het 'n baie unieke styl ontwikkel. Hy het sy liefde vir die natuur en godsdiens gekombineer met argitektuur. Daarom het hy die bynaam gekry “God se argitek”. Omdat Gaudi so geïnspireer was deur die natuur neem baie sy geboue ' organiese vorm aan. Hy het nie regtig gedetailleerde planne van sy werke geteken nie. Hy het verkies om driedimensionele skaalmodelle te skep en dan nog klein besonderhede by gevoeg.



#7elementevankuns #kunselemente #kunsklas #3Dvorm

Vind ons aanlyn hier:
Lillian Gray the Artist’s Social Media:
Website: http://lilliangrayart.com/
Facebook:   / lilliangrayart  
Instagram   / lilliangrayart  

Lillian Gray Art School Social Media:
Website: https://lilliangray.co.za/
Facebook:   / lilliangrayartschool  
Instagram   / lilliangrayartschool  

Stock Photography: from Unsplash.com
Stock Vectors: from Freepik.com

Kunstenaars in hierdie video:
Artists featured in this video: Leonardo Da Vinci, Raphael, Michelangelo, Samuel van Hoogstraten, Zeuxis, Parrhasius, Pompeii Artists, Espen Kluge, Francesca Dalla Benetta, Richard Stainthorp, Olivier van Herpt, Thomas Heatherwick, Jeff Koons,

Straatkunstenaars in hierdie video: Mizzou, Banksy, Peeta Rabat, Society6, Aakash Nihalani, David Zinn, Odeith

Комментарии

Информация по комментариям в разработке