NO 5: RUIMTE Die 7 Elemente van kuns deur kunstenaar Lillian Gray

Описание к видео NO 5: RUIMTE Die 7 Elemente van kuns deur kunstenaar Lillian Gray

KOOP Die 7 Elemente van Kuns Werkskaarte aanlyn: https://lilliangray.co.za/shop/die-7-...

Ruimte is een van die 7 elemente van kuns, tesame met lyn, toon, tekstuur, kleur, 2-dimensionele vorm en 3-dimensionele vorm. Ruimte is die plek waar 'n kunswerk uitgestal is, die fisiese spasie wat dit opneem. Ruimte of spasie is altyd deel van 'n kunswerk. Soms, op verskeie maniere.
As mense in 'n kunswerk na ruimte of spasie verwys, kan hulle na verskillende aspekte van die kunswerk verwys. soos die werklike plek waar die kunswerk uitgestal word, of die positiewe of negatiewe spasie in 'n kunswerk.
So sit bietjie terug en geniet hierdie video oor ruimte en spasie in kunswerke.
Timestamps
0:00 Intro
0:43 7 Elemente van kuns
1:39 Keith Haring
2:29 Banksy
2:56 Positiewe en negatiewe spasie
3:59 Wit spasie
4:35 Illusie van 3D in 2D kuns
4:53 Grootte
5:13 Oorvleueling
5:35 Plasing
5:44 Detail
6:03 Kleur
6:33 Perspektief
8:09 Digte ruimte en oop ruimte
8:21 Deurmekaar ruimte
8:31 Vlak en plat ruimte
8:27 Simmetriese ruimte

#7elementevankuns #kunselemente #kunsklas #ruimte

Vind ons aanlyn hier:
Lillian Gray the Artist’s Social Media:
Website: http://lilliangrayart.com/
Facebook:   / lilliangrayart  
Instagram   / lilliangrayart  


Lillian Gray Art School Social Media:
Website: https://lilliangray.co.za/
Facebook:   / lilliangrayartschool  
Instagram   / lilliangrayartschool  

Комментарии

Информация по комментариям в разработке